Friday, August 28, 2009

from prison


Who am I?

I have been told that I suffer the days of misfortune with serenity, smiles and pride, as someone accustomed to victory. Am I really what others say about me? Or am I only what I know of myself.
Bedevilled by anxiety, awaiting great events that might never occur; Fearfully powerless and worried for friends far away; weary and empty in prayer; thinking, doing, weak, and ready to take leave of it all.
Who am I? They mock me these lonely questions of mine...

Whoever I am, You know me, oh God. You know I am yours.

- Dietrich Bonhoeffer (1906 - 1945)

2 comments:

  1. So amper-amper laat jy my skrik! Ek hoop nie dis hoe jy voel op hierdie stadium nie... Moenie oor ons worry nie, als gaan goed hier. Mooi bly en liefde

    ReplyDelete
  2. Nee, moenie worry nie, ek is 102%. Daar word goed na my gekyk. Ek het 'n fliek oor Dietrich Bonhoeffer gekyk en sy woorde was vir my baie betekenisvol. Hyt hierdie geskryf toe hy in die tronk in Duitsland was omdat hy betrokke was in die weerstand beweging teen Hitler - kort voordat hy voor 'n vuur peleton gedood is.

    Baie mense hier lewer kommentaar daarop dat ek altyd rustig is oor alles. Ek kan dit net toeskryf aan die wete dat God met en in my besig is. Die enigste rede dat ek wel rustig is in hierdie mal omgewing is die feit dat al die wereldse uitdagings verdwyn wanneer ek in Sy teenwoordigheid is. Dis dan wanneer ek my gebreke en tekortkominge kan sien en slegs vrede vind in sy genade en voorsiening. Dis daardie tye wat ek weet, tussen wie almal dink ek is en ek weet ek is, weet net God wie ek is, en wie ek in Hom is, en in Hom is ek presies waar ek moet wees en niks kan dit verander nie. : ) Groete en liefde daar!

    ReplyDelete