Tuesday, July 28, 2009

Los vir my kommentaar asb.

Onder elke storie is daar die woordjie 'comments'. Kliek op dit om vir my 'n boodskap te los as jy kommentaar wil lewe op iets wat ek geskryf het. Ek hoor graag van jou.

4 comments:

  1. Kan nie wag vir die volgende nie. Jy het 'hidden talents' skoonboet

    ReplyDelete
  2. Baie dankie. Sal maar moet sien wanneer die volgende een in my kop inkom en nog belangriker, wanneer dit tyd het om deur my hande op die skerm uit te loop. Hoop julle het 'n goeie week!

    ReplyDelete
  3. Hallo Gerrie,
    Ek het 'n kommentaar gelos maar sien later dis weg. (Dit was 'n saying van Langenhoven). Het jy dit uitgevee of het daar iets fout gegaan met die upload? kn

    ReplyDelete
  4. Baie dankie, ek waardeer die kommentaar. Ek het niks uitgevee nie, maar die kommentaar op die blog werk ook nie altyd so lekker nie... My epos is

    gerhard.mit[by]gmail[punt]com

    Ek sal daar ook kommentaar kan ontvang.
    Alles van die beste.

    ReplyDelete